Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
bromanse s.nw. | bromanses | besonder hegte emosionele band en (liefdevolle, maar nieseksuele) verhouding tussen twee of meer mans: › ’n Versteekte bromanse tussen D.F. Malan en Jan Smuts was gegrond op hul jeugvriendskap en familiebande en het blykbaar geen dieper politieke betekenis gehad nie (Martie Retief Meiring, Netwerk24, 3 Mei 2018). › ’n Bromanse is ’n manneding. In die politiek vind romanse nie plaas nie, al het Michail Gorbatsjof en Margaret Thatcher ’n baie diepe geneentheid in mekaar gevind (Martie Retief Meiring, Netwerk24, 3 Mei 2018). ◌ ENGELS: bromance
oorsprong:
Uit broer of bra + romanse
Brahma
Brahman
brandstraf
brannas
brasse
Braxton Hicks-sametrekking
breek
brei
breinbarstend
breinbeneweldheid
breinorgasme
breinpoep
brekende nuus
briewebusmaatskappy
-bril
briljantjie
bRNS
broccolini
broeikas
broek
broeksakoproep
brokkelbrein
brokkolini
bromanse
bron
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
brugslaper
bruidzilla
bruilof
bruindrein
brulpadda
brumasie
brumeer
Bs en Vs
BS-radar
Buff
buisdrukker
buiskopdoek
buisserp
buiteboud-aan-buiteboud
bullebakkie
bullestrontitis
bulletjierugby
Burokratees