Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
velpikversteuring s.nw. [gewoonlik enkelvoud] ◌ Ook velpiksteuring ◌ obsessief-kompulsiewe gedrag waarby iemand gedurig aan puisies, moesies of ander oneffenhede op vel krap en torring, dikwels totdat dit bloei en wonde, selfs infeksies ontstaan, wat op die lange duur tot permanente velskade kan lei: › Ons almal trek soms ons naelvelletjies uit of byt ’n nael af wat gesplinter het, druk aan puisies en krap aan eelte en droë vel. Tot 66% van mense torring op dié manier, maar by 6% van meisies ontwikkel dit later in problematiese pikkery. Dit word ’n velpikversteuring (skin-picking disorder) genoem (Kuier, 22 April 2015). ◌ SINONIEM(E): dermatillomanie ◌ ENGELS: skin-picking disorder | excoriation disorder
KYK OOK: velkrapper
vanielje=
vaniella
vanilla=
variantland
vark
varkoor
vas
vasmang
vatbom
vatvyf
veelal
veeltaakverrigting
vegan
veganis
veganiskaas
veganisme
veganisties
veiligheid
veksilologie
veld-a-a
velhonger
velkrapper
velpiksteuring
velpikversteuring
vensterperiode
verbarbie
verbeel
verbloeming
verbruikerisme
verby
verdedigend
verdom
verdomming
verfoksel
vergeet
vergelykend
vergroente
verkak
verkaklik
verkeersligkind
verkinderlik
-verkleurmannetjie
vermomming
versagting
verskilkontrak
versnitleer
verspreiding