Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
robotgrassnyer s.nw. | robotgrassnyers | diensrobot wat selfstandig oor grasperke beweeg en die gras kort hou: › Soos robotstofsuiers en -moppe, herinner robotgrassnyers se vorm ook aan ’n skilpad [...] Die robotgrassnyer beweeg in ’n lukrake patroon tussen die grensdrade totdat die hele grasperk gesny is, maar het ook raaksensors om te verhoed dat dit groot voorwerpe probeer omstoot (Burgert A. Senekal, LitNet, 2 Junie 2022). › Robotgrassnyers werk meesal met ’n herlaaibare battery wat by ’n basisstasie gelaai word (Burgert A. Senekal, LitNet, 2 Junie 2022). ◌ ENGELS: robotic lawn mover
resomeer
resomering
RET
retro-akroniem
retrofuturisme
retrofuturisties
retrosensuur
retrosintese
RFID
R-getal
ribonukleïensuur
RICA
riel
riooljoernalistiek
riotermie
ripple
risikopremie
rissel
RNA
RNE
RNS
robopoëtika
robot
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok
ROK
Rom
Roma 1
Roma 2
Romani
romanse
romantasie
Roma-tamatie
rommelkompakteerder
rona
rondgraai
roofwerf
rooi
rooiligterapie
rooilys