Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
LC afk. lang covid; langdurige covid: › Wetenskaplikes wêreldwyd verstaan langdurige of lang-Covid (LC) nog nie heeltemal nie. Daar word aanvaar dat meer as 200 simptome met LC verbind word. En dat mense van enige ouderdom dit kan kry, al lyk dit al hoe meer asof dit veral onder jonger en gesonder mense voorkom (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 10 Maart 2023).
samestelling(s):
LC-lyer
LC-simptoom: › LC-simptome is uiteenlopend, maar die algemeenste hiervan is uitputting, borspyn, kortasem, gewrigspyn, konsentrasieprobleme, depressie, angs en dan sogenaamde breinbeneweldheid of “brain fog” − ’n breë term wat gebruik word om ’n wye verskeidenheid van kognitiewe probleme te beskryf wat LC-lyers ervaar (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 10 Maart 2023).
KYK OOK: covid-19 :1
lakmoestoets
Lakshmi
laksjmi-armband
lallimala
lambdavariant
lamsrak
landbou
landboupark
landboutegnologie
landlyn
lang
lang covid
langbome
lang-covid
lap
lapvreter
larweplaas
Lasarus
latjiebeen
lattekuns
lawwegeid
LBD
LBS
LC
LDPE
LED
leedmagneet
leefling
leefstyloudit
leer
leerbestuurstelsel
-legkaart
leier
leierskapsdenke
lekkerfikasie
lekties
lektriek
lentemaan
lepeltjievetkoek
leprechaun
leunstoelkok
leunstoelsitter
leunstoelsjef
leusisme
leusisties
Lewy-liggaamsiekte
LGBT trots