Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
huisrobot s.nw. | huisrobotte, huisrobots | robot wat, as huishulp, werk in verband met ’n huishouding verrig: › ’n Huisrobot kan jou help met dinge soos om te weet wat in jou huis aangaan, om ander toestelle te beheer, of selfs met jou troeteldiere speel. › S. het groot planne vir persoonlike huisrobotte […] Die idee is dat dit nie net ’n masjien is nie, maar ’n elektroniese metgesel wat in elke oomblik van jou dag deel (Willem Kempen, Vrye Weekblad, 17 Januarie 2020). › ’n Huisrobot begeer om onafhanklik en menslik te wees (Beeld, 24 Maart 2012). ◌ ENGELS: domestic robot
hollang
hollanger
holografie
hologram
Holoseen
holvesel
hommeltuig
hommeltuigswerm
homselwers
hond
honderd-bedonnerd
hondjies
hongi
hoofstroom
hoog
hookah
Hoorn
hospitaal
hou
houdingsrassisme
houtoog
hubristofilie
huisoutomatisering
huisrobot
hulle
hulpbronbehoewend
huts
hutsetiket
hutsmerk
hutsteken
hutswoord
hutswoordkaping
HVK
hys
IAAF
idealiter
identiteit
identiteitsdief
identiteitspolitiek
IDV
ie
IE
iederelk
iemaan
ienagge
ieqaamah
ieshaa