Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
doula s.nw. | doulas | (Grieks) ervare, kundige persoon, gewoonlik ’n vrou, wat voor en tydens die geboorte van ’n baba aan die moeder praktiese en emosionele ondersteuning bied, ter aanvulling van mediese sorg: › My rolle as ma en aktrise hou my voltyds besig, maar as opgeleide doula [iemand wat leiding gee tydens geboorte] skryf ek nou ’n boek om vroue te help (Quinne Brown Huffman, Sarie, 23 April 2019). › ’n Doula is iemand sonder mediese opleiding wat paartjies bystaan met inligting, asook emosionele en fisieke ondersteuning gedurende swangerskap, geboorte en in die belangrike tydperk ná die geboorte (Weslander, 8 April 2019). ◌ SINONIEM(E): geboorteafrigter | swangerskapsafrigter ◌ ENGELS: doula
oorsprong:
Uit Ou Grieks doúlē dienende vrou, vrou in diens van ander vroue
KYK OOK: dooddoula
dombolo
dominator
dominatrise
dominatrix
dominee
domino
dommeling
dompelduikboot
dompeltuig
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos