Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
cisgender b.nw. [soms verkort tot cis] [attr. en pred.] van of met betrekking tot iemand wie se genderidentiteit ooreenstem met die geslag wat by geboorte by hom/haar waargeneem en gevolglik aan hom/haar toegeskryf/toegeken is: › Twee mans kan beide cisgender wees, maar die een straight en die ander gay. › Ek is cisgender, en ek glo daaraan dat almal gelyke regte moet geniet, of hulle cis, trans, niebinêr of iewers op die spektrum is (Izak de Vries, LitNet, 26 April 2023). › In Stellenbosch het ek vir my eerste twee jaar baie hard probeer om die cisgender ding te doen. Eers met ’n Halloweenparty laas jaar het ek weer die moed gekry om ’n rok aan te trek (Du Toit Albertse, Klyntji, 22 November 2018). ◌ TEENOOR: transgender ◌ ENGELS: cisgender
ceviche
CFD
chakchouka
chappie
chaps
char
charcuterie
charcutier
charlatan
chartreuse
ChatGPT
chiasaad
chick lit
chill
chimichurri
Chinees
chizkop
chlorokien
choke
chroniese-covid-sindroom
churro
CIPC
cis
cisgender
Cites
clichétoeris
Clicksbril
CMS
corona
coronaparanoia
coronavirus
CoV
covid-19
covidioot
CPAP
CRISPR
croissannoli
cronut
cruffin
cruise
dagga
daggakoekie
daikon
dala
dalgona
dalgonakoffie
damp