Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
BLM afk. [Engelse verkorting van Black Lives Matter] [dikwels in die vorm van ’n hutsetiket #BLM, #BlackLivesMatter]: › Nadat ’n buurtwagkoördineerder, George Zimmerman, in Julie 2013 vrygespreek is van die skietdood van die ongewapende 17-jarige Trayvon Martin in 2012, het #BlackLivesMatter (BLM) op sosiale media begin versprei. Teen 2014 was “Black Lives Matter” ’n algemene slagspreuk onder betogers nadat nog twee swart Amerikaners, Michael Brown en Eric Garner, weens polisie-optrede dood is (Willem Kempen, Vrye Weekblad, 9 Julie 2021).
samestelling(s):
BLM-aktivis
KYK OOK: woke
biokremasie
biomedies
biometrie
biometries
biometrika
bionies
biostimulant
bismillah
bitcoin
bitcoinland
bivvie
blaai
blaas
bladikoon
blaf
blakerteks
bleke
blink-in-die-skuld
blinkjan
blinkstefaans
blits
blitser
blitsklits
BLM
bloemlesingreeks
blok
blokketting
blokkiesmaag
blokkiespens
blom 1
blom 2
blomkoolrys
bloostoets
blou
bloudruppel=
bloudruppeltelling
bloudruppelverslag
bloue
bloujare
bloulampie
blouligkonvooi
bloupoets
blouwillebessiebliksem
blushelikopter
blyer
bly-of-gly-debat
BNG