Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Wanneer is iets ’n anglisisme?
Waar kom Afrikaanssprekendes se beheptheid met anglisismes vandaan? Is elke konstruksie wat soos Engels klink of lyk, regtig ’n anglisisme? Suléne Pilon verduidelik.
Variëteite wys taalverskeidenheid
verafrikaansing
vergeleke met
verhouding
verkorting
Verskynsels gee woorde
vertaling
voegwoord
vokaalopeenhoping
vokaalrekking
vokaalverlenging
volksetimologie
volvorm
voorkeurvorm
voornaamwoordelike bywoorde
voorvoegsel
vraag
vraagsin
vraagteken
Vraagteken uit Latyn
vreemde woord
vullerwoord
Waar hou woorde op?
Wanneer anglisisme?
wanvertaling
weglaatteken
Welkom vreemdelinge
werkwoord
wisselvorm
Woord sê nie alles nie
woordeboek
Woordeboekdag
woordomruiling
Xhosa
Zoeloe