Indeks | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z | 1 | 2 | 3 | 4 | 5


4G afk., s.nw. [gewoonlik enkelvoud] vierde generasie | ENGELS: fourth generation | 4G
4G-dekking internasionale standaard vir koordlose/mobiele toestelle.

4G-tegnologie Ook vierdegenerasietegnologie vierde generasie digitale toestelle waarmee oproepe gemaak, teksboodskappe gestuur en teen 20 tot 50 megabisse per sekonde (mbps) op die internet rondgeswerf kan word; vierdegenerasietegnologie.


4NR afk. vierde nywerheidsrevolusie. | ENGELS: fourth industrial revolution | 4IR nywerheidsrevolusie