Indeks | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z | 1 | 2 | 3 | 4 | 5


3G afk., s.nw. [gewoonlik enkelvoud] derde generasie | ENGELS: third generation | 3G
3G-dekking internasionale standaard vir koordlose/mobiele toestelle.

3G-tegnologie Ook derdegenerasietegnologie eerste generasie digitale toestelle waarmee, behalwe om oproepe te kon maak en teksboodskappe te kon stuur, teen ’n aflaaispoed van naastenby 200 kilobisse per sekonde (kbps) ook op die internet rondgeblaai kon word.