Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Januarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Van 2024 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Meerkatmededelings
Waar kom die woord meerkat vandaan? Wat noem hulle Timon in The Lion King in Engels? Is ’n meerkat en ʼn Engelse suricate dieselfde ding? Wat is die verband tussen ʼn Engelse vervet en grivet, Nederlandse groene meerkat en ʼn Afrikaanse blouaap? Wat vir ʼn woord is muishond en waar kom hy vandaan? Ons kyk na die woord meerkat en klap sommer ’n klomp verbandhoudende konsepte met een slag raak.
Gerhard van Huyssteen
klem
kolpunt
komma
Komma as desimale skeier
kommapunt
konteks
koppelteken
kreolisering
kreool
Lank lewe die cattle rattle
lankmoedig en verdraagsaam
Latyn
leenvertaling
leenwoord
leesbaarheidskoppelteken
leesteken
leksikografie
letternaam
Lexikos
loop en stap
lyftaal
Maleis
matriek
meerkat
meervoud
Mense laat hul voorsê
met iets deel
metonimie
Moenie ’n schmuck wees nie
Moge ’t treffe
naamgewing
nadruk
neologisme
neutrale vorm
neweskikker
Ngunitaal
Nie net vir koppel nie
nuutskepping
Nuwe taalreëls
omgangstaal
onderskeidingsteken
Ontgroende word oorlams
ontkenning
ontlening
Ontlening boei
oorklanking
Paps en Mams