Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
kieriekorting s.nw. | kieriekortings | (skertsend) korting op aankope/ens. deur mense bo die ouderdom van sestig: › “Kieriekorting” is deur die RSG-luisteraars as die wenner gekies in die WAT se Nuutskeppingskompetisie. Mnr. Neels Paxton het die woord ingestuur (WAT, Facebook, 17 Maart 2015). › Sy breier, Ans Botha, kwalifiseer dalk al ’n geruime tyd vir ’n kieriekorting, maar dié 76-jarige is hard aan die werk om Van Niekerk reg te kry vir die […] Wêreldkampioenskap (Wim Pretorius, Netwerk24, 19 Desember 2018). ◌ SINONIEM(E): pensionarisafslag ◌ ENGELS: pensioner’s discount
keboel
keffertjie
kegelklits
kegelklitser
kennisekonomie
kerkbasaarpoeding
kerkhofbaan
kerrie
kersieplukker
keto-
keto-dieet
ketoet
ketoetie
ketogeen
ketogenies
kettingkyk
khamr
Khoekhoegowab
Khoi-San
KI
kiembie
kiemkoeser
kierang=
kieriekorting
kimchi
KIMiDi
kinoa
kintsoegi
kintsugi
kiromasie
kirpatse
kitaab
kitaar
kitsboodskap
kitschenalia
kitsskare
kjeent
kjint
klavier
kleinkindonderwys
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2